Die koalisiewetsontwerp moet vir eers wag
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 2 days ago
- 1 min read
Die Koalisiewetsontwerp sal waarskynlik nie voor vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing goedgekeur word nie.
Volgens parlementêre regsadviseur, Daksha Kassan, moet die wetsontwerp eers nog verskeie prosesse deurloop.
Die wetsontwerp is daarop gemik om onstabiliteit wat deur koalisieregerings in munisipaliteite veroorsaak word, aan te spreek.
Suid-Afrikaners gaan in November oor nuwe plaaslike regerings stem.








Comments