top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Madlanga-kommissie se Getuie J sal volledig in camera getuig

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Die Madlanga-kommissie het beslis dat die getuiens van Getuie J volledig in camera aangehoor sal word, weens kommer oor die veiligheid van die getuie en sy familie.


SABC-nuus berig lede van die media en die publiek kon daarom nie Donderdag se verrigtinge bywoon nie.


'n Geredigeerde transkripsie van die getuienis sal teen Maandag aan die media verskaf word.


Openbare sittings sal Vrydag hervat word.


FOTO: eNCA
FOTO: eNCA

 
 
 

Comments


bottom of page