top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Metro het oorlog teen onwettige advertensies verklaar

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 11, 2025
  • 1 min read

Die Mangaung Metro Munisipaliteit se buitelug-advertensie-eenheid het oorlog verklaar teen alle onwettige advertensietekens en -borde, wat sonder om die korrekte prosesse te volg, regoor die munisipaliteit opgerig is. Luidens ‘n aanlyn artikel is verskeie kennisgewings aan die adverteerders gestuur en aangesien hulle die munisipaliteit se waarskuwings ïgnoreer, sal geïdentifiseerde strukture asook onwettige plakkate teen munispale advertensieborde en pale verwyder word. Deur die buitelug-advertensieverordeninge af te dwing, beoog die eenheid om 'n veiliger, meer georganiseerde omgewing vir die gemeenskap te skep.

 
 
 

Comments


bottom of page