top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die NSM verwelkom Dina Pule se aanstelling

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 8
  • 1 min read

Die Nasionale Skuilingbeweging van Suid-Afrika (NSM) verwelkom die aanstelling van die nuwe minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule.


President Cyril Ramaphosa is wyd gekritiseer oor die aanstelling weens Pule se vorige omstredenhede tydens haar diens as lid van die Kabinet.


Die ANC het Pule verdedig en sê sy het om verskoning gevra voordat sy haar vorige pos ontruim het. Die organisasie se Greer Schoeman sê hulle is gereed om met die nuwe minister te skakel.


LUISTER HIER:


Greer Schoeman

Rosestad-nuus het vroeër berig die DA verwerp Pule se aanstelling nadat hul ondersoek bevind het dat sy nie haar finansiële belange volledig bekend gemaak het nie, ten spyte van vorige bevindinge teen haar.


Dina Pule. FOTO: Tech Central
Dina Pule. FOTO: Tech Central

 
 
 

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
bottom of page