top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die NV is besorg oor die verlengings vir die ad-hoc-komitee

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
4 days ago
1 min read

Die Nasionale Vergadering het sy kommer uitgespreek oor herhaalde versoeke om die termyn van die ad-hoc-komitee wat bewerings van samespanning tussen politici, die polisie en misdadigers ondersoek, te verleng.


Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het aan die komitee sy sesde verlenging tot aan die einde van volgende maand toegestaan.


Die vergadering se adjunkspeaker, Annelie Lotriet, sê die komitee kan nie vir ewig voortgaan nie.


Thoko Didiza. FOTO: Polity
Thoko Didiza. FOTO: Polity

 
 
 

Comments


bottom of page