Die polisie ondersoek die moord op ‘n tiener-tweeling

Oct 4
1 min read
Die polisie ondersoek die moord op 'n tweeling van 14 jaar oud in Mamelodi-Wes in Tshwane.
Volgens die polisie is die slagoffers met verskeie steekwonde in hul huis gevind. Hulle ma het op die liggame afgekom toe sy van die werk af teruggekeer het.
Niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.









Comments