top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die PSA word nie gederegistreer nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 39 minutes ago
  • 1 min read

Die Arbeidshof het die Registrateur van Arbeidsverhoudinge verbied om die Staatsamptenarevereniging (PSA) as ’n vakbond te deregistreer.


Dit volg nadat die vakbond hom op ’n dringende grondslag tot die hof gewend het nadat die registrateur sy voorneme om hom te deregistreer, in die Staatskoerant gepubliseer het.


Volgens die registrateur voldoen die vakbond nie aan sekere artikels van die Wet op Arbeidsverhoudinge nie en is dit nie ’n wettige vakbond nie.


Claude Naiker van die Staatsamptenarevereniging sê hulle verwelkom die hof se uitspraak.


Claude Naiker. FOTO: PSA
Claude Naiker. FOTO: PSA

 
 
 

Comments


bottom of page