top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die regering alleen kan nie die werk skep wat SA nodig het nie

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
24 minutes ago
1 min read

Die MK-party se eerste adjunkpresident, Duduzane Zuma, sê die regering alleen kan nie die werk skep wat Suid-Afrika nodig het nie.


Zuma het gepraat by die party se saamtrek in uMlazi in KwaZulu-Natal voor die plaaslike regeringsverkiesing.


Hy sê indiensneming hang af van belegging. Hy voeg by dat regeringsdepartemente en munisipaliteite nie almal in diens kan neem nie.


Zuma moedig besighede en entrepreneurs aan om te help om meer werksgeleenthede te skep, veral vir jongmense.


LUISTER HIER:


Duduzane Zuma

Duduzane Zuma
Duduzane Zuma

 
 
 

Comments


bottom of page