SA is gereed vir die plaaslike verkiesing

20 minutes ago
1 min read
Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê Suid-Afrika is gereed om die komende plaaslike regeringsverkiesing aan te bied.
Kiesers sal volgende Woensdag na die stembusse gaan, met spesiale stemming wat volgende Maandag en Dinsdag sal plaasvind.
Hlabisa het aan SABC News gesê dat die polisie en alle regeringsektore voorbereid is om te verseker dat kiesers hul demokratiese regte kan uitoefen en nuwe raadslede kan kies.
LUISTER HIER:
Velenkosini Hlabisa









Comments