Die regering wil jongmense oplei vir werk eerder as vir sertifikate

2 minutes ago
1 min read
President Cyril Ramaphosa sê die regering wil jongmense oplei vir werk eerder as vir sertifikate, as deel van pogings om werkloosheid onder jongmense aan te spreek.
Hy sê die regering moet beter monitor of jongmense permanente werk kry nadat hulle opleidingsprogramme voltooi het.
Ramaphosa sê die benadering sal nouer vennootskappe met besighede, arbeid en gemeenskapsorganisasies behels, om te verseker dat opleiding tot werklike werksgeleenthede lei.
LUISTER HIER:
President Cyril Ramaphosa










Comments