top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa is bekommerd oor die hoë getalle verkragtings en vrouemoord

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
2 hours ago
1 min read

President Cyril Ramaphosa het sy kommer uitgespreek oor die hoë getal vroue wat daagliks in Suid-Afrika verkrag en vermoor word.


Ramaphosa het Dinsdag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord.


Statistiek toon dat tot sewe vroue elke dag in die land vermoor word. Ramaphosa sê die moord op so baie vroue bekommer die regering.


Hy sê die nasie behoort ook oor hierdie situasie bekommerd en skaam te wees.


President Cyril Ramaphosa. FOTO: Maroela Media
President Cyril Ramaphosa. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page