top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die regisseur van Pretville is oorlede

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
49 minutes ago
1 min read

Die musiekregisseur van die Jukebox-musiekblyspele Liefling en Pretville, Machiel Roets, is oorlede.


Roets was internasionaal bekend as komponis, sanger, liedjieskrywer en musiekregisseur.


Maroela Media berig bekendes in die Afrikaanse musiek- en kultuurbedryf is dit eens dat sy dood ’n groot leemte in die Afrikaanse musiekwêreld laat.


Machiel Roets. FOTO: Maroela Media
Machiel Roets. FOTO: Maroela Media

 
 
 

Comments


bottom of page