top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die SAID vat die BTW-stryd na die Konstitusionele Hof

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 22 minutes ago
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Nasionale Tesourie vra die Konstitusionele Hof om ’n 2025-uitspraak van die Hooggeregshof tersyde te stel.


Die hof het beslis dat die minister van Finansies se bevoegdheid om die BTW-koers eensydig te verander sonder parlementêre goedkeuring, ongrondwetlik en ongeldig is.


Die minister van Finansies het probeer om BTW oor twee jaar tot 17% te verhoog en daarna tot 16%.


Albei begrotings het misluk, wat tot die huidige regstryd gelei het.


Ter illustrasie. FOTO: MoneyWeb
Ter illustrasie. FOTO: MoneyWeb

 
 
 

Comments


bottom of page