Die SAKP sal kerkleiers ook as verkiesingskandidate stel
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 15 minutes ago
- 1 min read
Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) sê dat hulle hul lede, tradisionele-, kerk- en gemeenskapsleiers as kandidate in die verkiesing sal stel.
Die party sê hulle berei voor om vir stemme te veg in vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing.
Die party sal vir die eerste keer onafhanklik aan die verkiesing deelneem, en het hierdie naweek hul verkiesingsmanifes bekendgestel.








Comments