top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die SAPD is verbind tot die bemagtiging van vroue

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 35 minutes ago
  • 1 min read

Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die aanstelling van die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Puleng Dimpane, toon dat sy departement verbind is tot die bemagtiging van vroue.


Cachalia het Dinsdag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord.


Hy sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens is trots op sy rekord van die aanstelling van vroue in magsposisies.


LUISTER HIER:


Firoz Cachalia

Firoz Cachalia. FOTO: Facebook
Firoz Cachalia. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page