Die Springbokke behaal ‘n rekord-oorwinning oor die All Blacks
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 13
- 1 min read
Die Springbokke het 'n rekord-oorwinning van 43-10 oor Nieu-Seeland in Wellington behaal. News24 berig Suid-Afrika se ses drieë was die Bokke se grootste oorwinning oor Nieu-Seeland en het die 35-7-uitslag by Twickenham in 2023 oortref. Dit was ook Nieu-Seeland se grootste tuisnederlaag ooit en sal meer druk op afrigter Scott Robertson plaas. Die Bokke was met rustyd 10-7 agter, maar het in die twee helfte in waarskynlik in een van die beste pogings die All Blacks op ‘n merkwaardige wyse te geklop.





Comments