top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Suid-Afrikaanse wapenbedryf is in 'n krisis gedompel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 15
  • 1 min read

Die vereniging wat die Suid-Afrikaanse wapenbedryf verteenwoordig, AMD, pleit vir ingryping van president Cyril Ramaphosa.


Wapenverkope is tans wêreldwyd in ʼn bloeitydperk, maar Suid-Afrikaanse wapenvervaardigers sukkel omdat die land se wapenreguleerder nie funksioneer nie.


Luidens berigte het die Nasionale Konvensionele Wapenbeheerkomitee drie maande laas vergader.


Volgens kenners word die situasie vererger omdat dit beteken daar in dié tydperk geen permitte uitgereik of goedgekeur is nie.


Die rekenaarstelsel wat permitte moet uitreik het ook intussen in duie gestort.


AMD South Africa. FOTO: DefenceWeb
AMD South Africa. FOTO: DefenceWeb

Comments


bottom of page