top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die uitrol van swart Sassa-kaarte hervat

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Apr 2
  • 1 min read

Die uitrol van Postbank se nuwe swart Sassa-kaarte hervat vanaf middel April.


Dit vorm deel van die proses om die ou goue kaarte geleidelik te vervang.


Die hervatting volg nadat Postbank amptelik as ’n finansiëlediensteverskaffer gelisensieer is.


Volgens die regering het sowat 1.5 miljoen maatskaplike toelae-begunstigdes reeds die nuwe kaarte ontvang, dit terwyl sowat  600 000 begunstigdes egter nog op hul nuwe kaarte wag.


Die uitrol sal na verwagting tot Julie voortduur.


Ter illustrasie. FOTO: The South African
Ter illustrasie. FOTO: The South African

 
 
 

Comments


bottom of page