top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Universiteit van Kaapstad het 'n grensverskuiwende KI-taalmodel gebou

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • May 7
  • 1 min read

'n Span navorsers van die Universiteit van Kaapstad het 'n grensverskuiwende Kunsmatige Intelligensie taalmodel gebou wat al elf geskrewe amptelike tale van die land insluit.


SABC-nuus berig die ontwikkelaars het twee modelle gebou - die datastel wat al 11 tale dek en die MzanziLM-taalmodel wat op die datastel gebaseer is. Een van die navorsers, Francois Meyer, sê hulle sal dié modelle aanstaande maand by 'n taalhulpbronkongres in Majorka in Spanje voorlê. 


GRAFIKA: Expat Cape Town
GRAFIKA: Expat Cape Town

 
 
 

Comments


bottom of page