top of page

Die Vrystaat mag nie mielies na Namibië uitvoer nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 24
  • 1 min read

Die Namibiese Ministerie van Landbou, Water en Grondhervorming het 'n verbod op die invoer van mielies en palmprodukte uit die Vrystaat, en 3 ander Suid-Afrikaanse provinsies aangekondig. Alle permitte wat reeds uitgereik is vir die invoer van die gewasse asook produkte van die gewasse is met onmiddellike effek opgeskort. Volgens die Namibian is dit om te keer dat die plaag wat tans op dié gewasse voorkom na Namibië versprei. Hulle voeg by dat die verbod van krag sal bly totdat ‘n plaagvrye gebied in Suid-Afrika gevestig is.

 
 
 

Comments


bottom of page