top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die VS se werkloosheidsyfer het gestyg

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 5 hours ago
  • 1 min read

Die Vrystaat se werkloosheidsyfer het gestyg tot 37,3 %, met 42,9 % van jongmense tussen 15 en 34 jaar oud wat nie in diens, onderwys of opleiding is nie.


Die DA sê die syfers beklemtoon die behoefte aan dringende munisipale hervorming om ekonomiese groei en werkskepping te ondersteun. Die party voer aan dat besighede nie kan uitbrei in gebiede waar munisipaliteite nie betroubare basiese dienste lewer nie.


Die DA se David van Vuuren sê finansieel verantwoordelike munisipaliteite wat op dienslewering fokus, kan toestande vir belegging en werk skep.


LUISTER HIER:


David van Vuuren

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page