top of page

Die weermag kan nie toegelaat word om verder te versleg nie

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jul 10
  • 1 min read

Die situasie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag nie toegelaat moet word om verder te versleg nie. So waarsku die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga. Volgens Motshekga werk die weermag nou teen 50% kapasiteit. Die minister het Woensdag aan parlementslede gesê dat die meeste van haar departement se begroting van R57 miljard gebruik sal word om salarisse te betaal. Sy het die publiek verseker dat hulle vir eers rustig kan slaap, maar dat die situasie nie toegelaat kan word om te vererger nie.

 
 
 

Comments


bottom of page