top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die werkloosheidskrisis vereis meer as net nog ’n regeringsstimuluspakket

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 14
  • 1 min read

Volgens die voorsitter van die parlement se Gekose Komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Handel, Sonja Boshoff, vereis Suid-Afrika se werkloosheidskrisis meer as net nog ’n regeringsstimuluspakket.


Sy sê meer as 60% van jongmense tussen 15 en 24 jaar wat werk soek, kan nie werk kry nie.


Onbetroubare elektrisiteit, swak spoor- en hawens, misdaad, korrupsie, burokrasie en mislukte munisipale dienste belemmer ekonomiese groei.


Die voorsitter het bygevoeg dat openbare werkprogramme tydelike verligting moet bied, maar nie volhoubare werk in die privaatsektor kan vervang nie.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page