top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Dokters in Italië het ‘n wêreld-eerste oogoorplanting uitgevoer

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 1 day ago
  • 1 min read

Dokters in Turyn, Italië, het 'n wêreld-eerste oogoorplanting suksesvol uitgevoer. Dit het die sig herstel van 'n 67-jarige vrou wat al vyf jaar lank blind is.


Chirurge het gesonde weefsel, insluitend die kornea en die makula, van haar beskadigde linkeroog na haar regteroog oorgeplaas.


Haar regteroog se optiese senuwee was steeds ongeskonde. Die hospitaal sê die nuwe weefsel het suksesvol heg, en die vrou kan reeds haar seun en haar hond herken


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page