top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Drie is vas vir motordiefstal in Bfn voorstede

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 24
  • 1 min read

Drie verdagtes is in Bloemfontein in hegtenis geneem vir motordiefstal, nadat hulle gesoek was vir ‘n aantal misdade in en om Pellisier, Laurierpark, Fauna, Fichardpark, en Universitas.


Polisiewoordvoerder, konstabel Maselela Langa, sê in ‘n verklaring die polisie het op die gesteelde voertuig beslag gelê, wat na bewering betrokke was in die uitvoer van misdad, asook ‘n selfoon met bewyse.


Die drie mans sal Donderdag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

Comments


bottom of page