top of page

EFF in die Vrystaat eis skuldverligting vir verbruikers

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 6, 2025
  • 1 min read

Die EFF in die Vrystaat het munisipaliteite in die provinsie gevra om ou en oninbare skuld van verbruikers af te skryf. Volgens die party toon geskiedenis dat hoe ouer skuld raak, hoe minder is die kans dat dit ooit ingevorder sal word. Die EFF sê gebrekkige faktuurstelsels ontmoedig inwoners om hul skuld te betaal en dra by tot die probleem.

 
 
 

Comments


bottom of page