top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ekonome bly verdeeld oor wanneer rentekoerse sal verlaag

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
1 min read

Ekonome bly verdeeld oor wanneer die Suid-Afrikaanse Reserwebank rentekoerse sal verlaag. Dit kom terwyl hulle verwag dat die sentrale bank rentekoerse ten minste een keer vanjaar sal verlaag.

Ekonome by FNB en Investec glo dat onsekerheid rondom dreigende Amerikaanse tariewe ‘n meer versigtige benadering sal dryf en waarskynlik tot gevolg sal hê dat die rentekoers vir eers onveranderd bly.

Ander sê die huidige data toon nie onderliggende prysdruk nie, en die Monetêre Beleidskomitee is gereed om te verlaag.

Die komitee sal Donderdag sy besluit aankondig.

 
 
 

Comments


bottom of page