top of page

Ekonome glo die Reserwebank kan sukkelende verbruikers verligting bied

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 31, 2025
  • 1 min read

Ekonome glo dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank Donderdag ‘n repokoersverlaging sal aankondig. Die bank se Monetêre Beleidskomitee vergader Donderdag om oor die repokoers te besluit.

Ekonome glo dat die bank ruimte het om sukkelende verbruikers verligting te bied deur die repokoers te verlaag.

Suid-Afrika se inflasie is steeds binne die bank se teikenband tussen drie persent en ses persent.

 
 
 

Comments


bottom of page