top of page

Ekonome sê verdere rentekoersverlaginge is waarskynlik

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 22
  • 1 min read

Ekonome sê verdere rentekoersverlagings is waarskynlik ná die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit verlede week om die repokoers met 25 basispunte tot 6,75 te sny.


Ekonome reken die volgende verlaging sal in Maart volgende jaar wees wat beteken dat daar geen verandering in Januarie al wees nie.


Daar kan nog ‘n verlaging in Julie volgende jaar wees en dan geen verandering tot en met 2027 nie.


Dit beteken dat die koers tot 6% kan daal.


Interest Rate Cuts. FOTO: Shutterstock
Interest Rate Cuts. FOTO: Shutterstock

Comments


bottom of page