top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom se reserwe-marge staan op meer as twee keer die ideaal

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025
1 min read

Eskom se kragopwekkingsvermoë is nou bo die spitstyd-aanvraag met ongeveer 10 000 MW, wat dit 'n reserwe-marge van tot 40% gee.


Dit is 'n reuse-verbetering van 2021, toe beurtkragskedules tot en met Vlak 8 gestrek het. In 2023 was noodplanne in plek vir in geval van 'n algehele ineenstorting van voorsieningskapasiteit.


News24 berig Die globale ideale reserve-marge is tussen 15% en 25%, en Eskom sê hy verkies 15% om stabiliteit te verseker. Die kragvoorsiener staan nou egter op twee en 'n half keer hierdie marge.


FOTO: Biznews
FOTO: Biznews

 
 
 

Comments


bottom of page