Eskom vier 'n mylpaal
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 6 days ago
- 1 min read
Eskom sê Suid-Afrika het nou 300 opeenvolgende dae sonder beurtkrag bereik.
Die kragvoorsiener sê die mylpaal is verlede Donderdag behaal en weerspieël verbeterde prestasie van sy opwekkingsvloot.
Eskom sê die energie-beskikbaarheidsfaktor is tans bo 65%, terwyl onvoorsiene onderbrekings aansienlik afgeneem het in vergelyking met verlede jaar. Dieselverbruik het ook merkbaar gedaal.






Comments