top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Forum4SA ondersteun NUM se teenkanting teen die privatisering van Eskom

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

Forum for South Africa (Forum4SA) sê dat hulle die mynwerkersvakbond NUM se teenkanting teen die ontbondeling en privatisering van Eskom ondersteun.


Die organisasie glo dat kragvoorsiening en strategiese nasionale elektrisiteitsinfrastruktuur in openbare besit moet bly. Dit voeg by dat elektrisiteit nie hoofsaaklik in die hande van private belange geplaas moet word wie se hoofverantwoordelikheid is om winste te genereer nie.


Forum4SA se Tebogo Mashilompane sê private elektrisiteitsprodusente moet ingevolge sterk regulering van openbare belang funksioneer.


LUISTER HIER:


Tebogo Mashilompane

Ter illustrasie. FOTO: ActionSA
Ter illustrasie. FOTO: ActionSA

 
 
 

Comments


bottom of page