top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Four Paws vra vir sterker regeringsoptrede

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 14
  • 1 min read

Die dierewelsynsorganisasie Four Paws vra Suid-Afrikaners en die regering om verantwoordelike troeteldiereienaarskap te bevorder voor Internasionale Dag vir Hawelose Diere, wat die naweek plaasvind.


Volgens die organisasie dryf onbeheerde teling, die verlaat van diere, beperkte steriliseringsdienste en ’n gebrek aan opvoeding die rondloper-dierkrisis.


Data van Statistieke Suid-Afrika toon dat 7.4 miljoen honde en 2 miljoen katte in Suid-Afrika aangehou word, maar dit sluit nie rondloperdiere in nie.


Die kommunikasiekoördineerder vir Four Paws Suid-Afrika, Tanja van Tonder, sê verantwoordelike troeteldiersorg sluit sterilisasie, identifikasie, veeartsenykundige sorg en ’n lewenslange verbintenis in.


LUISTER HIER:

Four Paws1

Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page