top of page

G20: 'Sosiale beraad is 'n historiese mylpaal'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Nov 21, 2025
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa beskryf die G20- sosiale beraad as ‘n historiese mylpaal vir globale samewerking.


Die idee van die sosiale beraad het in Brasilië begin, en Suid-Afrika het dit van 14 sosiale groepe na 22 uitgebrei. Suid-Afrika se sosiale beraad spog met die bekendstelling van sewe Nalatenskapsprojekte.


Ramaphosa sê die beraad is moontlik die beste G20-beraad ten alle tye, want dit bring lande bymekaar met ‘n fokus op inklusiwiteit, eenheid en die gees van Ubuntu.


LUISTER:



President Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook
President Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook

Comments


bottom of page