top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Gemeenskappe moet hul woonbuurte van bendes terugneem

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 4 days ago
  • 1 min read

Updated: 4 days ago

Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om hul gemeenskappe van bendes terug te eis.


Hy het die beroep gedoen tydens 'n besoek aan die familie van een van die twee polisielede wat Vrydag in Reiger Park in Gauteng doodgeskiet is.


Twee burgerlikes is ook in die skietery oorlede. 


Volgens Cachalia moet mense saam met die polisie werk om die plaag van bendegeweld, dwelmhandel en dwelmverslawing in gemeenskappe te beëindig.


LUISTER HIER:

Firoz Cachalia_bendes

Firoz Cachalia. FOTO: Facebook
Firoz Cachalia. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page