top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Hein Griesel se tweede bundel is hier

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 23, 2025
1 min read

In Bloemfontein is die naam Hein Griesel sinoniem met die Aasvoëlklub maar dit is nie al nie.


Deur die jare het hy ‘n verskeidenheid kreatiewe dinge aangepak.


Bloemnuus berig een daarvan was sy digbundel Die Vlieg wen in die ent, waarvan byna 500 kopieë verkoop is.


Hy het ook ‘n Afrikaanse “Rock” Opera met die titel Bloemfontein Beach Hotel geskryf. 


Nou het hy weer kreatief geraak en ‘n distopiese kortverhalebundel Water: 13 + 1 kortverhale met byt geskryf wat deur Naledi-uitgewers gepubliseer is.


Die eerste besending van die bundel het reeds in Bloemfontein aangekom.


Hein Griesel. FOTO: Bloemnuus
Hein Griesel. FOTO: Bloemnuus


 
 
 

Comments


bottom of page