top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Herron is van mening dat die betekenis van Erfenisdag gekaap is

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
1 min read

Volgens die Good-party het kommersiële en kulturele belange van die sogenaamde middelklas-braai-brigade die betekenis van Erfenisdag gekaap.


Die party voeg by baie Suid-Afrikaners kan nie die dag om ‘n braai vier nie weens die hoë lewenskoste.


Good se sekretaris-generaal, Brett Herron, is van mening dat dit onvanpas is om Erfenisdag tot ’n braaidag te reduseer.

 

LUISTER HIER:

Brett Herron

Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page