top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Kaapstad se watervlakke daal verder

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Mar 19
  • 1 min read

Die Stad Kaapstad sê hul damvlakke het verder gedaal en staan nou op net meer as 50%.


Volgens die stad het verhoogde waterverbruik en verlede week se hittegolf tot die afname bygedra.


Mense word aangemoedig om water spaarsamig te gebruik en dit tot noodsaaklike behoeftes te beperk.


Die burgemeesterskomiteelid vir water en sanitasie, Zahid Badroodien, voeg by mense in die Kaap gebruik tans te veel water per dag.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page