top of page

Kapers verander hul ‘besigheidsure’

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Nov 16
  • 1 min read

Nuwe data toon dat die tye van die dag wanneer die meeste kapings plaasvind verander het.


Kapers verkies nou om gedurende die week en vroeër in die dag bedrywig te wees.


Volgens BusinessTech is kapings ‘n beduidende bron van kommer in Suid-Afrika, en die jongste statistieke toon dit floreer steeds.


Net oor die 4 500 kapings is in die laaste drie maande aangemeld.  


Volgens die opname het kapings jaar-op-jaar met byna 30% gedaal.


Tog het Suid-Afrika ‘n gemiddeld 222 kapings per dag aangeteken.


Terwyl die amptelike statistieke toon dat daar 'n algemene afname in kapings was, is daar tekens dat voorvalle in die tweede helfte van 2025 toegeneem het.


Ter illustrasie. FOTO: BusinessTech
Ter illustrasie. FOTO: BusinessTech


Comments


bottom of page