top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Malatsi: SEB-voorstel nie ontwerp om Starlink te bevoordeel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 28, 2025
  • 1 min read

Suid-Afrika sal nie sy Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-wette verswak om Elon Musk se Starlink te akkommodeer nie. So sê die minister van kommunikasie en digitale tegnologi, Solly Malatsi. ‘n Internetbestuurkenner, Advokaat Zanyiwe Nthatisi Asare, het aan SABC News gesê dit is kompleks om die reëls te verander, en sy bevraagteken of dit hoegenaamd moet gebeur. Sy het ook kommer uitgelig oor aanspreeklikheid en nasionale veiligheidsrisiko’s verbonde aan satelliettegnologie.

 
 
 

Comments


bottom of page