Markte fokus op ekonomiese syfers
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 1 minute ago
- 1 min read
Suid-Afrikaanse markte fokus hierdie week op inflasie, kleinhandelverkope en groothandeldata.
Statistieke Suid-Afrika publiseer Woensdag Julie se inflasiesyfer, wat na verwagting van 5% in Junie tot tussen 4.3 - 4.8% sal daal, deels weens laer brandstofpryse.
Kleinhandelverkope sal na verwagting in Junie van 2.3% tot 2.5% verbeter.
Intussen bly internasionale markte onder druk weens die konflik in die Midde-Ooste.








Comments