top of page

Matjhabeng betaal glo te veel aan salarisse vir openbare werke-programme

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 28, 2025
  • 1 min read

Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, is bekommerd oor bewerings rakende die Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaat se uitgebreide openbare werke-programme (EPWP) se betaalstate wat steeds opgeblaasde salarisse vir voormalige raadslede en dienende politieke ampsdraers te befonds.

Hierdie invividue verdien na bewering meer as tien keer die gemiddelde EPWP-toelaag.

Maroela Media berig Macpherson het die openbare werke en infrastruktuur beveel om enige EPWP-oordragte na die munisipaliteit op te skort hangende ʼn volledige ondersoek.

Hy sê dit is van kritieke belang dat die program versterk word om enige moontlikheid van korrupsie en politieke patronaatskap uit te skakel.

 
 
 

Comments


bottom of page