top of page

Meer verdagtes is geïdentifiseer vir die moord op Marius van der Merwe

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Dec 19, 2025
  • 1 min read

Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, sê meer verdagtes is geïdentifiseer vir die moord op Getuie D, Marius van der Merwe.


Van der Merwe het voor die Madlanga-kommissie van ondersoek getuig. Hy is op 5 Desember in die oprit van sy huis in Brakpan doodgeskiet.


Masemola sê ondersoeke is steeds aan die gang, maar die polisie sal binnekort arrestasies maak.


Ter illustrasie. FOTO: The Cable
Ter illustrasie. FOTO: The Cable

 
 
 

Comments


bottom of page