top of page

Munisipaliteite skuld Eskom miljarde rande

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Dec 11, 2025
  • 1 min read

Eskom sukkel steeds om die geld wat munisipaliteite aan hulle skuld, in te vorder.


Die Eskom-munisipale skuld het nou tot byna R100 miljard gestyg.


Hierdie skuld bly een van Eskom se struikelblokke in hul ontbodelingsproses.


Volgens dié staatsbeheerde maatskappy sal hulle, ingevolge ‘n hersiene ontbondelingsstrategie, in vier dele verdeel word.


Die ontbondeling sal na verwagting die speelveld in die elektrisiteitsmark gelyk maak en sal ook help om elektrisiteit bekostigbaar te maak.


Ter illustrasie. FOTO: ActionSA
Ter illustrasie. FOTO: ActionSA

Comments


bottom of page