top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘n 14-Jarige zama zama in hegtenis geneem

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
1 min read

'n 14-Jarige seun is onder die groep van 14 onwettige mynwerkers wat deur die polisie aangehou word, nadat hulle uit die ongebruikte myne by Stilfontein in Noordwes gekom het. Dit volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens. IOL berig verder dat die onwettige mynwerkers, ook as zama zamas bekend, glo al maande lank ondergronds is. Nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, het gesê die 14 onwettige mynwerkers is almal van Mosambiek afkomstig. Die 14 het ook bevestig dat daar niemand vasgekeer is nie, en dat daar glo tien swaar gewapende Basotho-burgers, van Lesotho, hulle bewaak en dwing om vir goud te delf.

 
 
 

Comments


bottom of page