‘n Aardbewing in Colombië eis die lewe van talle
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 4 days ago
- 1 min read
Minstens 132 mense is oorlede en meer as 480 beseer nadat ’n aardbewing van 7.4 op die Richterskaal Colombië Maandag getref het.
Die aardbewing het op ’n diepte van 103km plaasgevind, met van die grootste skade in Pereira, waar minstens 40 mense oorlede is en 65 geboue ineengestort het.
Colombië se president ’n nasionale ramp verklaar terwyl reddingspanne na oorlewendes in die puin soek.
Die skuddings is tot in Venezuela, Ecuador en Panama gevoel.








Comments