top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Onbekende man se liggaam is steeds in 'n Vrystaatse lykshuis

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025
1 min read

Die liggaam van 'n onbekende man is steeds by die staatslykshuis in Welkom ná 'n tref-en-trap-ongeluk.


Polisieverklarings het vroeër gesê met hul aankoms op 'n ongelukstoneel op die R730 is die man op die toneel dood verklaar.


Vista berig die voorval het reeds op 2 Augustus plaasgevind. Die polisie doen 'n beroep op die publiek om na vore te kom met inligting om die slagoffer te identifiseer of familielede op te spoor.


Die oorledene se besittings. FOTO: Vista
Die oorledene se besittings. FOTO: Vista

 
 
 

Comments


bottom of page