'n Plaaslike kruidenierswinkel loods 'n slimtrollie
- Armando Pieters

- Aug 20
- 1 min read
Suid-Afrika se grootste kruidenierswinkelkleinhandelaar, Shoprite Checkers, loods ‘n nuwe raakskerm- slimtrollie-proefprojek.
Die toestel, genaamd die Xpress Trolley, laat kopers toe om items te skandeer en te pak terwyl hulle inkopies doen, ‘n in-tyd lopende totaal dop te hou en direk op die trollie te betaal.
Business Tech berig dat die proefprojek deur die ShopriteX-innovasiespan gebou is, wat al die tegnologiese ontwikkelings vir die groep toets voordat hulle oorgaan na proeflopies in die winkel.





Comments