top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n SA animasie-musiekblyspel oor Dawid is op die silwer doek

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 19, 2025
1 min read

Die nuwe Suid-Afrikaans vervaardigde animasiemusiekblyspel David word Vrydag in fliekteaters vrygestel.


Die film, wat in Kaapstad vervaardig is, handel oor die Bybelse verhaal van die jong skaapwagter wat vorentoe tree om die reus Goliat te trotseer. Dit is ‘n opvolg op die vyfdelige minireeks Young David.


Die Grammy-genomineerde Phil Wickham lei die rolverdeling as die volwasse David.


Die skepper van die fliek, Phil Cunningham, ‘n Zimbabwiër wat nou in Kaapstad woon, sê Dawid is een van die mees inspirerende karakters in die menslike geskiedenis – ‘n kryger, digter, skaapwagter en koning.


LUISTER:


Phil Cunningham




 
 
 

Comments


bottom of page