top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Uitsaaiers boikot Donald Trump

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 hour ago
1 min read

Amerika se vyf grootste uitsaaiers het in solidariteit met CNN dekking van president Donald Trump geboikot.


Dit volg nadat Trump drie uitsaaiers van die Withuis verban het.


Trump het die verbod Vrydag aangekondig, en die media-organisasies daarvan beskuldig dat hulle fiksie of leuens oor sy administrasie skryf.


CNN, MSNBC en Politico het die saak intussen na die hof verwys.


Donald Trump. FOTO: BBC
Donald Trump. FOTO: BBC

 
 
 

Comments


bottom of page